Ongeveer vier jaar bewese ondervinding in die onderrig van Duits as vreemde taal. Die Universiteit onderskryf die beginsels van die Wet op Gelyke Indiensneming en pas hierdie beginsels toe.
Die Raad bepaal vir elke wyk, in oorleg met die betrokke wyksraadslid - (a) wat die verdeling van sektorale en geografiese verteenwoordiging sal wees; (b) die sektore wat 'n bewese belang in die wyk het en die inwoners van die wyk verteenwoordig; en/of (b) die geografiese areas wat 'n billike verspreiding ...
staat-bou proses in bemiddelingsprosesse ten spyte van die bewese mislukking van so ‘n benadering. Die studie argumenteer dat die bemiddelingsproses op die bou
The magistrate found that "[a]rt. 9(2)(a) en (b) is dus van toepassing en bewese deur die applikant". I could find no such proof. I sent a query to both the magistrate and the plaintiff's attorney requesting the following: (1) a copy of a letter, if any, of resignation from first respondent.
HOOPSKEPPENDE WETENSKAP Ons is oortuig dat as ons die bewese kundigheid van die Universiteit Stellenbosch toespits op (1) die uitwissing van armoede en verwante toestande, en die bevordering van (2) menswaardigheid en gesondheid, (3) demokrasie en menseregte, (4) vrede en veiligheid, asook (5) 'n ...
... vermoë om navorsing en ondersoeke te lei en om verslae van ‘n ingewikkelde ondersoekende aard op te stel en in te dien, is ‘n kritieke vereiste • goed-ontwikkelde kommunikasie- en onderhandelingsvaardighede saam met grondige etiek en professionalisme is ‘n verdere voorvereiste • bewese ...
Die dag-kliniek sal bestuur word deur Cure Day Clinics wat reeds 'n bewese rekord van bestuur het en tans besig is met 'n projekte om soortgelyke fasiliteite regoor Suid- Afrika te open.
Met die bewese betroubaarheid van die 1400 Bakkie en die ondersteuning van ons landswye handelaarsnetwerk met sy moderne versienings- en herstelgeriewe, ontsien ons geen moeite om elke reis vir jou so probleemvry as menslik moontlik te maak nie.
Leweroorplanting is die enigste terapie met bewese oorlewingsvoordele, maar die tekort aan oorplantingsorgane en die verskeie nagevolge van ALV beperk die gebruik daarvan.
Such contamination, held Kruger AJ, was to be found in Malokiba's contravention of the Banks Act followed by ('opgevolg deur') a transaction not made in the ordinary course of business because, he said, it was a transaction 'wat gebuk [gegaan het] onder die bewese omringende wanpraktyke' namely that ...