Die tekeninge het meerooreenkomste as verskille tussen die ouderdomsgroepe getoon. Die ses-tot-agtjariges het 'n beter begrip van menslike dood as van dierlike dood getoon.
Weisman het 'n paar jaar gelede gerap~porteer dat van 86 uriene van vroue wie se maand stonde opgehou het nie een 'n positiewe reaksie by Xenopus getoon het nie.
Die studie van die gegewens het ook getoon dat daar geen noemenswaardige verandering in die reenval oor die opvanggebied was van 1909 tot 1990 nie, maar dat daar 'n relatiewe afname was in die afloop by Vaaldam sedert ongeveer 1948.
Soos verwag, het die sterker groeier, 'Serr', betekenisvol beter groei getoon as 'Chandler' in die eerste groeiseisoen. 'n Verdere warm kallus eksperiment met Paradox onderstamme, het aangedui dat die tipe onderstam die sukses van enting moontlik kan beïnvloed.
Maar die areas van hierdie twee driehoeke is propor-sioneel tot AF en FC soos getoon deur die tweede vergelyking hierbo. Dus, AF FC = 1 wat impliseer AF = FC en voltooi die bewys.
Meer as 50% van bome in die boorde het die terugslaan effek getoon. Wanneer dit gebeur, keer daardie boom of tak nie weer terug na die standaard kultivar nie.
INLEIDING Oit is h al omb ekende feil dat dje produk ti wi te itsin dekse van die Republiek van Su id-Afrika (RSA) swak vergelyk met die van sy mededinge rs in die res van die w ereld, soos duidel jk getoon word deur figuur 1. c:R:-A:-N;::O--,i;: :O.:::: ui.::::s::::en:2 d::: e:!...
Die 8 bykolonies waarvan twee reeds voorberei het om af te swerm, het 'n geleidelike toename getoon in al die gemete parameters, behalwe vir 'n effense vermindering in broed produksie teen die einde van die blomperiode.
Ek het onlangs die geleentheid gehad om twee E trispinosus plante te bekom en albei plante het tekens getoon van stamboorder besmetting. Daar was 'n vroulike keël teenwoordig wat vol gaatjies was en ook wurm mis getoon het .
gejaag is. Adv. Vorster bet die veiligheidpolisie uitgebou sodat hul In die parlement het hy ook deur sy deelname aan die debatte doeltreffendheid reeds die bewondering van hul opponente afge-getoon dat hy oor 'n knap brein en goeie en vinnige insig beskik. dwing het.